HOE OM TE STEM

1.  Kies jou gunsteling kunstenaars.  
      (Jy kan meer as een kies)

2.  Gaan na die onderkant van die  bladsy en druk op "vote".  

3.  Verfris die bladsy en jy kan weer stem.  

Daar is geen beperking op die hoeveelheid kunstenaars of hoeveelheid stemme nie.   

Die resultate van die Afrikaanse Top 20 word elke Dinsdag tussen 18h00 and 20h00 (C.A.T.) uitgesaai.