COASTAL RADIO SA

THE RADIO STATION FOR THE NEXT GENERATION

CRSA
PROGRAM SCHEDULE

TV Channel

Tune in to our LIVE feeds or watch previous broadcasts HERE:

Henry Bruinette se onderhoud met die gesoute
musikant Ernie Bates
Jimm Harrison Project in die Moerkoffie Express
studio with AJ Mouton doing Bachelor off their
first album Chapter 1.
Lou Braai Episode #1. Lou deël wenke oor hoe jy 
voorberei voor jy daai tjoppies op die vuur sit.
Jimm Harrison Project in die Moerkoffie Express
studio with AJ Mouton doing I still believe off their
first album
Blanket Drive 2018. A chaity initiative to provided
​blankets and food to the less privileged.
The annual SAAF Museum Air Show 2018 at Swartkop Air Base. Martin Nel, Henry Bruinette and Bianca Binnie have a walkabout and chat to those in attendance and also some
of the organizers.
Lou Braai Episode #2 - Lou Braai wys hy vir ons hoe om heerlike bees-en-varksosaties te maak met wenke soos die voorbereiding van die sosatiestokkie asook die uitjies wat hy gebruik. Hy berei ook vir ons gevulde aartappels en mielies voor. Ons sien uiteindelik waarvoor 'n suurlemoen gebruik word, so moenie hierdie episode misloop nie.
Bekendstelling van die film "Gebore Talente" met Henry Bruinette en Bianca Binnie. In gesprek met die akteurs en makers van die fil m tydens die bekendstelling op 20 April 2018 by Woord En Lewe Kerk in Boksburg.
Almost six decades after his death, Buddy Holly's music continues to light a fire in hearts and feet around the world. And 29 years after its opening, Buddy - The Buddy Holly Story continues to leave audiences cheering and singing. From Buddy Holly's first gigs as a traditional country-and-western singer to "the day the music died”. Written by Alan Janes, Contact Lefra at (011) 815-3000, send an e-mail to admin@lefra.com or visit www.lefra.com.
To Follow
Dalene Matthee se FIELA SE KIND - DIE DRAMA is vanjaar voorgeskryf vir Matrieks Afrikaans Tweede Taal. Bekroonde regisseur, Suzanne van Wijk het die verwerking van FIELA SE KIND as drama behartig. Frans Swart, regisseur van die huidige FIELA SE KIND het ook Van Wijk se verwerking herverwerk. Bekende aktrise, Shaleen Surtie-Richards is na 30 jaar terug in die rol van FIELA!